Search This Blog

Tuesday, 6 December 2016

Beautiful...

"I AM BEAUTIFUL...."

Words I will probably never say with true confidence... in a joke maybe ☺

The reason... whenever I see myself on a photo or in a mirror, all I see are the many flaws. So when someone pays me a compliment; it is hard to just say "thank you".

Earlier today a stranger called me "the lady with the beautiful eyes" and again I thought as I always do... "what do you see?". When I was much younger that kind of compliment made me feel like a fool because I thought the guy is just making fun of me as he cannot possibly see me (or anything of me) as beautiful.

I suppose sometimes we need to remember that beauty is in the eye of the beholder. What I see as beautiful or appealing might not be so, for another. 

With all this being said; I still believe inner beauty far outweigh outer beauty.

When I looked at my granny at the tender age of 90+, I saw true beauty... the wrinkles did not matter because I could always feel her love and absolutely beautiful heart ♥. 




Same with my Mom; she has beautiful eyes; but her heart is warmer and kinder than many people I know. We might have our differences and butt heads many a time; but when someone is in need and she can help, she will.

See the beauty in others... not just the flaws! Don't be shy to tell a person what you admire about them... it might just what is needed to brighten the day!



Luvies

#Shallasown

Thursday, 1 December 2016

01 December 2016.... Strand trein

So we all know how Metrorail trains have been a mess recently due to “vandalism of signaling equipment” or whatever the real reason is. That means the trains are packed and getting in and out is a battle – erger as wanneer die Bokke die All Blacks pak (vice versa)!

Nou vanoggend was niks anders nie en ek het nou maar geleer om wanneer ek staanplek gekry het, net stil te staan en die mense dop te hou. Dis nou behalwe wanneer ‘n man sy staanplek agter my kom inneem het! Te veel vroue moes al onderwerp word aan mans se geitigheid in die treine en dan bly baie maar stil, want jy wil nou nie ‘n scene maak end an is die man heel onskuldig nie… oor die treine vol is. Maar ons weet ook mos nou van die perverts wat maar te gretig is om die situasie uit te buit en dan voel dit jy staan teen ‘n yster!

Anyway…. I digress!

Almal wie trein travel weet ook dat wanneer dit tyd is vir jou om uit te klim tussen Meltonrosestasie en Maitland, jy opstaan 2 stasies voor jou stop, anders kom jy nie uit nie. So miskien het die ou vanoggend net nie die “reël” geken nie, of sit en slap! Nietemin, hy moet Kuilsrivier uitklim, maar wag tot die trein daar intrek voor hy opstaan en beweeg… met ‘n massiewe groot sak wat hy saam uitsukkel. En dis in MetroPlus (ou 1ste klas) waar die spasie vir beweeg reeds so klein is. Hy kom net sover as die laaste sitplek en hoewel hy druk en swoeg en ander hom help druk, is die druk van voor waar die mense inklim net groter en kom hy nêrens!!

Natuurlik lyk dit toe mos nou baie snaaks al kry mens die ou half jammer en ek wil-wil lag. Ander worry nie en bars kliphard uit van die lag. Die ou is half aan die skraal kant, maar hy’s vol (tronk) tattoos op die hand en hy lyk ook of hy bietjie rof kan wees. Die een ou lag nog so toe vat hy hom taamlik grof aan: “Jy jou ma se …! Vir wat lag jy? Dissie snaaks ‘ie!!” En almal sluk toe maar hul lag af…
En daar draai die ou om en druk sy kop in die hoek van sy arm en begin hartstogtelik huil! “hoooo!! Hoooo!!!” En ek kan byna stik van lag… maar moes maar binnetoe lag! Hy’t gehuil tot die volgende stasie (so omtrent ‘n goeie 10 minute) en so bly staan sonder om een keer weer op te kyk met die sak wat bo die mense se koppe gehou word! Ek kon net nie verstaan dat die ou wie nou net so sterkgesig was toe soos ‘n klein klonkie staan en tjank nie…

Wys jou net; maak nie saak wie of wat jy is nie, soms knak jou omstandighede jou ook maar al is jy 'n "OU".

Lekker dag!!
#shallasown