"I AM BEAUTIFUL...."
Words I will probably never say with true confidence... in a joke maybe ☺
The reason... whenever I see myself on a photo or in a mirror, all I see are the many flaws. So when someone pays me a compliment; it is hard to just say "thank you".
Earlier today a stranger called me "the lady with the beautiful eyes" and again I thought as I always do... "what do you see?". When I was much younger that kind of compliment made me feel like a fool because I thought the guy is just making fun of me as he cannot possibly see me (or anything of me) as beautiful.
I suppose sometimes we need to remember that beauty is in the eye of the beholder. What I see as beautiful or appealing might not be so, for another.
With all this being said; I still believe inner beauty far outweigh outer beauty.
When I looked at my granny at the tender age of 90+, I saw true beauty... the wrinkles did not matter because I could always feel her love and absolutely beautiful heart ♥.
Same with my Mom; she has beautiful eyes; but her heart is warmer and kinder than many people I know. We might have our differences and butt heads many a time; but when someone is in need and she can help, she will.
See the beauty in others... not just the flaws! Don't be shy to tell a person what you admire about them... it might just what is needed to brighten the day!
Luvies
#Shallasown
Growing up as a Coloured in the Cape Town area, one can’t help sounding like a Capetonian! In my previous blog(s) I’ve tried to stick to one language but that is not how we talk on a daily basis. So this one will be a bit more Cape Coloured-rig! A mix of Afrikaans and English words and phrases. The things written here will really be a mix of stories and experiences as and when it happens and how I experienced it to be.
Search This Blog
Tuesday, 6 December 2016
Thursday, 1 December 2016
01 December 2016.... Strand trein
So we all know how Metrorail trains have been a mess recently
due to “vandalism of signaling equipment” or whatever the real reason is. That
means the trains are packed and getting in and out is a battle – erger as
wanneer die Bokke die All Blacks pak (vice versa)!
Nou vanoggend was niks anders nie en ek het nou maar
geleer om wanneer ek staanplek gekry het, net stil te staan en die mense dop te
hou. Dis nou behalwe wanneer ‘n man sy staanplek agter my kom inneem het! Te
veel vroue moes al onderwerp word aan mans se geitigheid in die treine en dan
bly baie maar stil, want jy wil nou nie ‘n scene maak end an is die man heel
onskuldig nie… oor die treine vol is. Maar ons weet ook mos nou van die
perverts wat maar te gretig is om die situasie uit te buit en dan voel dit jy
staan teen ‘n yster!
Anyway…. I digress!
Almal wie trein travel weet ook dat wanneer dit tyd is
vir jou om uit te klim tussen Meltonrosestasie en Maitland, jy opstaan 2
stasies voor jou stop, anders kom jy nie uit nie. So miskien het die ou
vanoggend net nie die “reël” geken nie, of sit en slap! Nietemin, hy moet
Kuilsrivier uitklim, maar wag tot die trein daar intrek voor hy opstaan en
beweeg… met ‘n massiewe groot sak wat hy saam uitsukkel. En dis in MetroPlus
(ou 1ste klas) waar die spasie vir beweeg reeds so klein is. Hy kom net sover
as die laaste sitplek en hoewel hy druk en swoeg en ander hom help druk, is die
druk van voor waar die mense inklim net groter en kom hy nêrens!!
Natuurlik lyk dit toe mos nou baie snaaks al kry mens
die ou half jammer en ek wil-wil lag. Ander worry nie en bars kliphard uit van
die lag. Die ou is half aan die skraal kant, maar hy’s vol (tronk) tattoos op
die hand en hy lyk ook of hy bietjie rof kan wees. Die een ou lag nog so toe
vat hy hom taamlik grof aan: “Jy jou ma se …! Vir wat lag jy? Dissie snaaks ‘ie!!”
En almal sluk toe maar hul lag af…
En daar draai die ou om en druk sy kop in die hoek van
sy arm en begin hartstogtelik huil! “hoooo!! Hoooo!!!” En ek kan byna stik van
lag… maar moes maar binnetoe lag! Hy’t gehuil tot die volgende stasie (so
omtrent ‘n goeie 10 minute) en so bly staan sonder om een keer weer op te kyk
met die sak wat bo die mense se koppe gehou word! Ek kon net nie verstaan dat
die ou wie nou net so sterkgesig was toe soos ‘n klein klonkie staan en tjank
nie…
Wys jou net; maak nie saak wie of wat jy is nie, soms
knak jou omstandighede jou ook maar al is jy 'n "OU".
Lekker dag!!
#shallasown
Subscribe to:
Comments (Atom)


