Ha-a...!!!
Eskom issie n plan nie...
I'm going back!
Back into time!
Waar koop mens die items??
Ek meen ma'...
'n Uur na ek by huis aankom gaan die krag af...
Wanneer ek moet opstaan... Is die krag af...
Wanneer moet mens dan nou klere stryk en n kossie maak??
Lekker dag my mensies
#Shallasown

No comments:
Post a Comment